Lees vorige strokie
Lees volgende strokie
Strokie K07
Wanneer gaan julle met die mense begin praat?
Jong ons het besluit om met die populêrste persoon op aarde eerste te praat. Ons navorsing het aangedui dat dit ʼn ene Sinterklaas is. Maar ons soek ons dood. Ons kry hom nêrens nie.
© Janette 2012